JD
Jan D

1 reviews | Active since Jul 2015

24 Jul 2015, 13:23

Nie eerlike verkope

Ekt in April I 2001 mercedes by Corner motors in parys gekoop Na ek die motor vir 2 weke gehad het was daar fout met die sitplek.Ekt die motor na mercedes handelaar geneem waar hulle vir my I uitdruk gemaak het dat daar baie meer foute op die kar was as wat ek gedink het dit sou my 133000.00 kos om die kar te herstel Ekt dadelik vir Andre by Corner Motors gebel en van dit gese ekt ook vir hom gese ek wil die koop kanseleer maar hulle het toe klaar.my ander motor verkoop Andre het toe gese hy sal met sy vernoot praat Pieter by Car zone sodat hulle vir my I ander motor sal gee Andre het my die Maandag laat weet dat ek woensdag ogend sommer dierek deur ry na Pieter toe waar hy vir my I ander motor sal gee By pieter aangekom was hy vol stories eks toe weer met die stukend kar trug huis toe het 1000.00 aan brandstof gemors Ekt toe vir Andre gese as hulle net van die goed reg maak sal ek happy wees Pieter het toe aangebied op die shocks en die engen mountings te vervang maar hyt nie sy woord gehou nie Ekt vir Andre gebel aangesien die koop ****rak op Corner motors se naam gedoen is Andre het toemy laat weet Pieter sal vir my 10000.00 oorbetaal vandag is 3 maande later en niks betaling on

0
Replies (0)