SK
Stefan K

1 reviews | Active since Jun 2013

11 Jul 2023, 10:58

Meesterverwysing B46/2012

In 2012 het een van die slegste dinge met my gebeur, ek was gesekwestreer en Cooper Trust was die kurators van die boedel. Twee maande gelede vind ek uit dat ek n nuwe belasting nommer moes kry en Cooper Trust het my dit nooit gese nie. Ek was nou al twee keer by SARS se kantoor en hul baie behulpsaam en vriendelik,maar hul benodig die Kurator wat aangestel is se naam,selfoon no en ID no om vir my n nuwe belasting nommer te gee, die Kurator Brain Nakedi weier om my te help, so ook Cooper Trust, ek het emails,Whats app boodskappe waarin ek baie mooi vra die laaste 2 maande vir die inligting. Dis n skande hul was betaal vir n dien en dis nie reg gedoen gewees nie, SARS moet hul dalk oudit?? Sonder die inligting kan ek nie n nuwe Belasting nommer kry nie.

0
Replies (0)