LvdP
Llewellyn van der Poel

1 reviews | Active since May 2013

17 Mar 2016, 20:16

qeeun size matres not up to standerd

To: [Email Removed]

Subject: Queen size klagte

see under, Ive emailed this to counter beds, and sleepwell and collin and still no feedback?

In Oktober 2015 het ek 'n queen size bed gekoop wat verkoop was deur cash converters. Die bed het binne 2 maande begin induik waar ek en my man l? en slaap. Ons het die matras gereeld gedraai, maar dit het niks verander nie.

Ek het met die persoon( waar die bed gestaan het ten tye van aankope) gesels en di? het my die nommer van ene Kassie ***) van cash converters gegee. Ek het hom gaan sien en hy het gese hy sal met julle in verbinding tree. Na 2 weke het hy my net die nommer van julle hoofkantoor gegee en gese dat ek self moet bel.

Ek voel net dat 'n bed nie binne so ?kort periode so kan induik nie. Die aankope was gemaak iewers in die 2de week van Oktober, want ons het die 14de in ons nuwe huis ingetrek en hulle het die bed daar afgelaai.

Ek wil graag hoor wat ons te doen staan?

****ak my by *** of per epos? of my man hy ***. Alternatief is hy by die epos ingesluit.

Groete

Lourika van der Poel

0
Replies (0)