LS
Lelanie S
1 reviews | Active since Dec 2012
30 Jun 2015, 15:08
Fantastiese Diens
Baie dankie aan Martin, Thinus en die res van die gawe mense by Silverlakes vir julle ongelooflike & flinke diens - bly daar is nog mense wat weet wat klientediens werklik beteken en soveel trots in julle werk vind.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)