HK
Hellen K

1 reviews | Active since Jul 2023

13 Jul 2023, 20:46

Dankie vir jou bystand

Ons sal enige tyd jou dienste aan enigiemand aanbeveel, want ons is tevrede met jou kliëntediens. Ons is bly jou afleweringspan het tyd geneem om die pilare voor te berei en toe ons houer geplaas soos ons sou wou hê.

Dankie vir jou uitstekende diens Groete Hellen N

0
Replies (0)