1 reviews | Active since Mar 2015
Debt counselling.
Hiermee wil ek MG Du Toit mense aanraai om twee keer te dink voordat jy gebruik maak van CONSUMER assist skuldberaders. Ek was aanvanklik baie opgewonde daaroor want ek sou nie meer slapelose nagte h? nie. Ek dink egter ek het nie my huiswerk behoorlik gedoen nie. Ek het gedink ek gaan dalk bietjie minder rente betaal. Ek betaal nou RENTE OP RENTE OP RENTE. Niemand het dit vir my ges? nie. OOK gedink ek is na 5jaar SKULDVRY. Doen jou huiswerk behoorlik. Ek het ook besef daar is skuldberaders en daar is skuldberaders. Maak seker die een wat jy kies dra WERKLIK JOU BELANGE op die hart, want almal doen nie. Hulle kommunikeer nie met my nie. As ek nie bel om navraag te doen nie sal daar niks gebeur nie.<br> Hier is n paar ontnugterings:<br> My kar is by Absa finansier in April 2010 vir R116 848,80 rente ingesluit. Ek het die volle paaiement vir 14 maande betaal en toe gaan ek op DEBT REV. Die skuldberaders betaal elke maand aan ABSA n bedrag van tussen R700 - R850. R75,00 gaan af op die kapitaal.DIE RES IS RENTE!!! Toe ek ABSA bel om navraag te doen toe se hulle dit is wat die skuldberaders met hulle onderhandel het. Ek gaan tot in 2034 aan my kar betaal. Ek betaal ongeveer R50 000,00 RE
