EL
Elzare L

1 reviews | Active since Mar 2015

11 Mar 2015, 12:54

Dink 2 keer voor jy n perseel huur in die gebou

Ons het n perseel gehuur in hierdie kompleks en wil almal net waarsku teen die sogenaamde \landlord"Cehanli.<br> Krag rekenings word ge-thumb- suck en by jou huur rekening gevoeg en wanneer jy vir n gedetalieerde rek vra word jy gevloek en moet jy R500 betaal vir n gedetalieerde rekening. Die City of Tswane kom maandeliks om die gebou se krag af te sit waarna hulle gevloek en met n skok stok gedreig word. Ops kostes word by die rekening gesit maar daar is geen onderhoud in jou perseel. Die buislig (ons enigste lig in die kantoor) het geblaas. Hy was so oud dat daar nie meer gloeilampe beskikbaar is en ons het gevra dat sy die lig vervang. Dit is nooit gedoen. Wanneer jy haar nader word jy gevloek van die P.. woord en F#kken dit en F#kken dat. Sy en die Eienaar van die gebou is permanent aan mekaar voor kliente en die vloek woorde wat uit hul monde kom is om van naar te word. Geen huurder kry sy deposito terug tensy jy duisende rande spandeer aan prokureurs kostes om hulle aan te vat. <br> Die gebou hou n gesondheids risiko in"

0
Replies (0)