BH
Belinda H

1 reviews | Active since Jan 2016

03 Jul 2023, 14:11

Ongelukkige klient

Ek het my man het Donderdag, 15 Junie, met die Fortuner vanaf Fraserburg gery na Upington, 25km buite Brandvlei het die voertuig 'n helse geraas gemaak en ons het onmiddelik gestop en besef dat die ratkas het gegaan. Ons het in die wind en reën vir 3 ure gestaan en sukkel met syn. Intussen het ek toe met Vasco van Insure Africa gepraat en toe met Luthando ge-whatsapp, nadat ek die polis nommer, registrasie nommer, ID nommer en die dashboard foto vir hom gestuur het, was ons ingelig dat die maatskappy, Constantia, by wie ons polis is, gelikwideer het, maar was nooit in kennis gestel nie. Die versekering maatskappy / roadsideassistance, het gister bevestig dat hulle ons nie gaan help nie. Bogger julle. Vandat die maatskappy gelikwideer het tot hede trek hulle nogsteeds die maandelikse paaiement van my man se rekening af, m.a.w., volgens ons is die maatskappy nog aan die gang, maar feitlik nie. Dit is regtig belaglik.

0
Replies (0)