WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

08 Feb 2024, 15:39

Consul Glass vragmotors skep ****gate in van Deventer straat

Die potgate wat julle vragmotors maak in van Deventer straat raak net al groter - wanneer gaan julle dit regmaak - dis nie die 'useless' Ekurhuleni se probleem nie , maar julle s'n - dis julle vragmotors! 😡

0
Replies (0)