WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
10 Feb 2023, 14:08
Consol Interlink Vragmotors in Wilters str, Cruywagenpark
Interlink Vragmotors in Wilters str, Cruywagenpark Germiston, 'n vragmotor het ons vanoggend amper gestamp, ons moes uitswaai op die sypaadjie om skade op ons voertuig te verhoed, die voertuig het redelik vinnig gery en nie toegegee nie. Die paadjies is nou en nie gepas vir sulke voertuie nie en daar is ook kinders in die buurt.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)