LB
Lizelle B
1 reviews | Active since Nov 2022
16 Nov 2022, 12:32
ConguerorUEV25
<div>Middag - Weet nie wat ek als mag sê of vra nie maar is daar iemand wat ook probleme het met hulle Conqueror UEV25 ? Ons soveel probleme. Hoeveel kere ingevat om reg te stel maar steeds nie reg nie. Dit wat gedoen word is so slordig gedoen. Regtig ek so teleurgestel in Conqueror Dankie</div>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)