DW
Dirk W
1 reviews | Active since Jan 2021
31 Jan 2021, 10:48
Oornag verblyf by Coles Corner in Colesberg
Dit was regtig n baie aangename ondervinding om by Coles Corner oor te slaap. Die kamer was baie netjies en skoom met lugreeling vir die hitte. Daar was koffie en teegeriewe met vars melk ind yskas en n hele blik beskuit
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)