DD
Damian D
1 reviews | Active since Jan 2012
15 Mar 2021, 07:21
N SUUR BROKKIE INFORMASIE VIR MY KERK GEMEENTE
Ek koop vandag 2 x 1lt sakkies melk teen my bittere spyt,die verval datum se die 18 Maart maar dus is dit die 15de Maart vandag.Buiten dit het ek my kop in skaampte gesak toe my domenie vir my se dat my melk is suur,hoe moet ek eenigsins my kop ini gemeente wys op sondae...EERLIKWAAR DUS NIE AANVAARBAAR NIE
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)