CvdW
Careylee van der Walt

1 reviews | Active since Aug 2017

16 Aug 2017, 17:47

Swak kwaliteit werk, ***** persoon wat werk nie voltooi nie

Ek het Gerald Coetzee van Hermanstad, Pretoria op aanbeveling genader om herstelwerk by my huis te doen. Het vir talle kwotasies, geld inbetaal in sy rekening om aankope te doen. Het nooit strokies ontvang van goedere wat gekoop is nie. Ek vermoed hy het gekwoteer vir duur items en dan die goedkoopste gekoop. Ek wil net ander waarsku om nie van sy dienste gebruik te maak nie. Hy moes onder andere vir my 'n elektriese sertifikaat laat uitreik, want hy het ook elektriese bedrading vervang. Dit is nooit gedoen nie. Hy antwoord nie sy foon wanneer mens bel nie.

0
Replies (0)