JS
Johanna S

1 reviews | Active since May 2015

31 Aug 2017, 15:22

Onbeskofte Eienaar

Ek het goedere ter waarde van R130 gekoop. Op my bank is dit af, maar nie by die winkel nie. Mnr Bouwer is ongeskik. Ek gaan na die bank, hulle skryf die transakie terug, wat die winkel 2 keer deurgestuur het. Ek neem die geld, mnr Bouwer eis R430, ek wys op my selfoon die bedrag is slegs R130. Hy begin my te skel en sê dat ek is *****. Hy jaag my uit die winkel uit en is verskriklik ongeskik en boelie vir my as vrou.

0
Replies (0)