JS
Johan S

1 reviews | Active since May 2020

14 Jan 2021, 10:38

Honda Menlyn

Ek het moes my voertuig neem na Honda Menlyn, aangeisen die Petrolpomp op die reeks herroep is, en vervang moes word. Reelings was getref om my voertuig vroeg te herstel, en dat ek dan my voertuig kon kry. Op genoemde tyd het ek die tak ge****ak, en dame wat foon hanteer het was heel ontwykend en het genoem dat daar nog nie eers met my kar begin was nie. Die bestuurder het my ook aangeraai om eerder my klagte op die webwerf te plaas, aangesien hy dit nie as belangrik ag nie. Die nommer vir die DP word nie ge-antwoord nie, die nommer vir die agent vir Honda Hoofkantoor word nie ge-antwoord nie. Honda se diens is totaal on-aanvaarbaar, en hul houding is regtig swak. Ek het genoem dat dit 'n f-op is met my planne, maar verder was daar geen vloek nie, en het ook nie op personeel gevloek nie. Hulle houding is net van tuff luck, kry vir jou, jy is 'n nommer en jy wag omdat die petrolpomp gratis weens Honda se fout

0
Replies (0)