AvdW
Adeline van den Worm

1 reviews | Active since Jul 2022

30 Jul 2022, 18:46

Recommendation 1000!

Dit vat 'n baie spesiale mens om elke dag saam 'n vreemde mens in die kar te klim (en so bietjie haar lewe te risk) en nogsteeds kalm te wees en mooi te praat, al moet sy dieselfde ding oor en oor sé. Ekt al 2 of 3 instrukteers gehad, en Charmaine was die eerste om te verstaan die een ding belanglikker as 'n 3-punt draai, of smooth rat wissel is self vertroue en om te kan glo jy kan dit doen. Ek wens ek kon haar geduld hè, ek glo nie ek sou met my eerste probeer **** dit so mooi kon slaag sonder Charmaine nie. Met bestuur anxiety, pad/bestuur related trauma en om vir bestuur lesse te gaan as groot mens is dit maklik om nogals soos 'n poephol te voel, maar sy het niks van my verwag nie. Niks gejudge nie. Ons het van voor af begin, en met elke les het sy my angs beter laat voel oor bestuur. Sy gee regtig om oor haar leerlinge, nie net om seker te maak jy is 'n goeie bestuurder op papier nie, maar ook dat jy gemaklik en rustig is agter die stierwiel. Vandag het sy my baie meer as nét my lisensie gegee, maar ook sommer lekker baie (much needed) terapie oor bestuur en 'n paar lekker lewens lesse so deur ons lesse. Recommendation 1000! Baie,baie dankie Charmaine!

0
Replies (1)
CMB Driving Academy
CMB Driving Academy's reply31 Jul 2022, 13:00
Official
Dankie vir die baie mooi "review" ek waardeur dit opreg.  ❤️