1 reviews | Active since Jul 2020
SWAK DIENS VAN LPA
ek het perongeluk geld in lenings rekening betaal ipv heffings rekening. Ek het LPA ge****ak om te se ons werk nie en as ons nie werk nie kry ons nie ons volle salaris nie.Ek het ook genoem dat ek wel oorplasings sal doen en sodoende sal daar gereeld betalings op die rekening gemaak word. Ek het oorplasings gedoen en per abuis nie die regte verwysing gebruik nie. Hulle het aanhoudend hulle invorderaars MIRELLI my laat ****ak terwyl ek bly se het en bewyse gestuur het dat ek wel betalings doen. Ek het my dood gesukkel om met iemand by LPA te praat, hulle is ongeskik, jy hoor kinders in die agtergrond en kan nie 'n behoorlike gesprek voer nie, Ek het ook met Nicolas Barend Biana en vele ander gepraat, almal maak beloftes en se die geld sal uit lenings rekening na heffings rekening oorgeplaas word. Dit is nou meer as 'n week en niks gebeur nie. Ek stuur elke dag eposse na al wat 'n "expert" epos adres is toe, maar geen reaksie. Ek vra vir snr bestuur se ****ak besonderhede, geen reaksie. Ek stuur elke dag dieselfde bewys van betalings wat gemaak is en elke dag geen reaksie, behalwe MIRELLI WAT MY bel en glad nie weet wat aangaan nie. Sy se net LPA se ek is agterstallig. Dan het hulle die vermetelheid om te se ek het my week verloor agv hiervan. SKANDE. Hoe hulle epos adresse met Expert kan begin weet ek nie, want daar is GEEN expert by LPA nie. SWAK SWAK SWAK DIENS. ASB. moenie sake met LPA doen nie, dit gaan jou baie kopseer gee.
