RR
Regina R

1 reviews | Active since May 2023

13 Aug 2024, 10:21

Onprofesioneel diens

Ek het navraag gedoen oor ekstra kostes op hul invoice maar is toe baie onprofesioneel behandel. Ek was nie bewus daarvan dat mens net alles moet aanvaar en nie navraag doen. Wat op die pryslys staan, is nie wat geinvoice word nie. Dink hul diens is BAIE onprofesioneel. As die diens so is wil ek nie weet hoe die diens is by die plek nie. Dink 2 keer voor jul dit gebrui

0
Replies (0)