JK
Jaco K

1 reviews | Active since Feb 2020

02 Feb 2020, 06:32

Club Amigos sien my nooit weer nie

Club Amigos waste selgte ervaring Waar begin ons, Dis die swakste diens wat ek in my lewe nog ervaar het van die staf en eienaar. Dis die grootste geld guurige mense wat ek in my lewe tee gekom het. Ons was Desember 2019 daar vir n week ingeboek in een van die chalets . Toe ons bespreeking gemaak het ,het ons vir die ontvangs dame gevra of dit n problem sal wees as ons n 18 maande baba saam ons in die chalet kan wees ,want die chalet kan net 6 mense akomodeer en ons was 8 mense saam met die baba. Daar is wel gese ons moet vir die ander person exstra betaal maar nie vir die baba nie . Op aan koms het die dame dit ontken en moes R1200 exstra betaal vir die baba. Het met die eienaar gepraat en daar is vir ons gese of ons betaal vir n exstra staan plek vir die baba of betaal perdag exstra indien ons nie dit wil doen nie moet die KIND maar huis toe gaan ( Die eienaar reken dir exstra water,krag ens wat die baba gebruik om bottels warm te maak ens).Die 3de Jan 2020 laat die middag wat daar n groot storm en baie mense se tente en selfs een ou se caravan was heeltemal verwoes. Het die eienaar gebel en gevra of hy sy saal vir die mense kan beskibaar stel Waar op hy geandwoord het dit reg so maar ons sal moet praat oor die kostes ,ek meen regtig mense dis n nood geval en hy wil praat oor kostes .Die mense wat hulle caravan verloor het en eintlik alles het ons toe by ons laat oornag tot die volgende ogend waar ek en n vriend van my die mense gaan help het. Die dam self daar is geen beheer of reels wat toe gepas word op die dam nie,elk een ry in sy eie rigting ,daar 2 gevalle wat n ander boot amper een van my skiers raak gery het en mense as ek se amper praat ek van dat hy hom gemis het met 2meter. Club Amigos sal my en al my friende nooit weer sien nie

0
Replies (0)