1 reviews | Active since Nov 2025
BEWARE: Old trick ... 100% deposit then don't deliver
Passop vir hierdie klomp ***** moegoes wat voorgee hulle is programmeerders. Tipiese *****s wat met groot stories kom van AI, On-Line Marketing blah blah blah en dan te stupid is om 'n eenvoudige PHP programmering job te doen. En as die IT-idiot nie gou-gou met 3de party sagteware my kon flous, maak hy nou natuurlik asof hy nie die specs verstaan ... wat letterlik 'n prent is! #Naamlose e-mails #Geen ****akbesonderhede op website #Vervalsde fotos op FaceBook groep. #Geen fisiese adres op website #Probeer voorgee hulle hierdie groot IT-maatskappy maar dan werk hulle van 'n huis met so klein bordtjie op van 'n ander besigheid. Het 'n kans gegee maar toe is hulle net so ***** as wat hulle in die begin gelyk het.
