1 reviews | Active since May 2026
Ek het geen toestemming gegee om te van my sassa geld af te trek nie en dit het nou al 3 maande af getrek van my pension af en dit is my geld wat ek as oumens moet deurkom in maand en hulle nou van my man ook afgetrek ek het beeedige verklarings af gele en dit by sassa in gehandig maar hulle bly af trek en niks gebeur nie gaan hulle my my hak oor my kop vir my gratis gee of kos op my tafel gee ons kry bietjie verhogen dan kom vat die clientele live dit af sonder dat ek n enige dokumente het of geteken het en wat se aseransies het ek op my liwew nou nodig ek nie van gou of diamante gemaak nie ek is disable ou pensionaris en gaan hulle die geld terug betaal wat julle gesteel het kan julle my ****ak in verband met dit asb en dankie Maria Myburgh
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.