LB
LA B

1 reviews | Active since Sept 2024

27 Jun 2025, 11:00

Swak en onbekwame personeel en terugvoer

Swak en onbekwame personeel behalwe vir die Aptekers wat redelik behulpsaam is, al is hul nie Afrikaans magtig nie wat 'n jammerte is. Die vloer personeel is onvriendelik en arrogant. Die sosiale media Fb personeel is arrogant en onvriendelik. Ek wag nou nou nog vir terugvoer IVM : produkte.

Kan ek Click Lug Verfrissings Olie met Clicks mini Ultrasoniese Bevogtiger gebruik?

0
Replies (0)