AO
Anine O

1 reviews | Active since Dec 2021

14 Apr 2025, 09:23

Swak diens, ongelukkig klant

Die plek verdien nie eers n ster nie swak is nie eers n woord wat hul beskyf nie. 1. Daar is n special bordjie by die produkte en dan vat mens dit kom by betaal punt dan vra die kassier is dit die special op die 3 of 2 items dan se ek dis op die 2 van R 85, stuur n mede kolega om te gaan kyk dan skuif hy dit as of dit nie daar was nie , gelukkig het ek n foto van dit geneem. 2. Insinueer die bestuurde en kassier dat klient die special bordjie skuif om minder te betaal en dan word die rasse kaart gebruik en gese ja oor ek wit is wil ek nie die volle bedrag betaal nie. 3. Die bestuurder beweer dat sy en n ander dame in die rak was en die pryse was toe reg en na ek die rak verlaat het was dit nie meer die sele nie, so sy gaan nie die prys override nie. 4. Dis nie die eerste keer wat daar so geval is nie dit het al menig male gebeur en dan word dit gese dis ons wat die bordjie skuif. 5. Die personeel in die plek is bitter ongeskik met die klante.

0
Replies (0)