1 reviews | Active since Sept 2014
Patetiese diens by Clicks Fleurdal. Voorskrif wat gereel is nie gereed nie en die optel toonbank hanteer nou gewone voorskrifte. Die doel van vooraf reel is juis om nie in die lang ry te staan nie... Vrot beplanning en slegte diens. Staan nou al n half uur... Sê as julle dit nie wil doen nie, dan kan mens beplan om op n ander tyd te kom.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.