AN
Attie N
1 reviews | Active since May 2019
12 Jun 2025, 09:26
Patetiese diens van Clicks Parkrand
Clicks Parkrand is die rede hoekom ek Discovery medies gaan staak. Clicks Parkrand se personeel is treurig, antwoord nie telefone, stel jou nie in kennis as jou medikasie verpak en gereed vir kolleksie is nie. Soveel keer is die medikasie verkeerd verpak. Soveel keer moes ons weer terug gaan omdat mediaksie nie reg verpak is nie. Ek weet nie of dit doelbewus is en of dit net dood eenvoudig onbevoeg en onbekwaam is nie. Maar dis eenvoudig net useless personeel. En dan sal die manager eenvoudig antwoord met dat dit nie sy afdeling is nie. As jy as manager nie verantwoordelikheid kan vat nie, kry vir jou 'n ander job.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)