tJ
toy J
1 reviews | Active since Jul 2013
02 Feb 2015, 20:09
Ken geen tyd nie of hulle horlosies werk nie
Dt is nou al die derde keur wat ek by die cliks stop en glo vir my die aptekers is of laat, of niemand weet waar hulle is nie. Die areme bestuurder daar staan met die rooi gesig want hy bel hulle en dan moet hy aan ons kom se hy weet nie waar hulle is nie. Daar was n dame Elize sy was uit stekend maar sy het ook geloop omdat sy nie kan wen nie want sy werk haar vingers af en hulle kuier seker maar rond want iemand anders sal nou die werk doen. Dan gee hulle jou n R25 koop bewys of dit gaan help vir al die tyd wat jy mors om daar te staan. Waar is die standaard heen van julle. Sory vir die bestuurder want hy is baie aangenaam en behulp saam.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Clicks's replyOfficial
03 Feb 2015, 14:30Hello 3610 toy,
By Clicks, beskou ons alle klagtes en kommentaar van ons kliente in 'n baie ernstige lig, en gebruik gedurig hierdie inligting om ons dienste te verbeter.
U klag sal ge-eskaleer word en ons sal U ****ak in verband hiermee.
Baie dankie vir U geduld in hierdie verband.
Warm Regards
The Clicks Social Media Team | RD
0860 CLICKS (***) | ***| http://www.clicks.co.za

Clicks's reply03 Feb 2015, 14:30
Official
Hello 3610 toy,