PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
19 Mar 2018, 05:34
GEEN TERUG VOERING.
Dit is nou die derde keer dat ek die op Hallo Peter.com sit.Clicks het my die eerste keer op gewone e-mail geantwoord en gese hulle verwys dit na iemand deur om dit op te volg en dit is die laaste.na veskeie e-mails aan hulle en deur hallo PETER GEBEUR DAAR NIKS EN HULLE KOM GLAD NIE TERUG NA JOU TOE NIE. in die geval gaan ek maar my geld op my Clicks kaart gebruik en dit dan die club kanselleer en geen kroniese medikasie vir my en my egenoot daar koop nie. Sien nou wie worry as daar nie op hulle goed ag geslaan word nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)