MM
Maryke M
1 reviews | Active since Apr 2016
11 Mar 2015, 15:40
Ek wil net graag my clicks club card nommer he
My handsak is n week of 2 terug gesteel. Ek het by click weer n tydelike card gekry toe ek wou registreer was ek klaar op die stelsel ek het gevra of die persoon wat my help net vir my my card nommer kan gee sodat ek dan by click kan koop. Jammer was die woorde die winkel kan ons bel en jy mag net een keer aankope doen so verder moet jy wag tot jy jou kaart kry. So diskrimineer Click teen my omdat my handsak gesteel is. Moet ek verandwoordelikheid dra vir die persoon wat my handsak gesteel het. Ek het genoeg verloor ek Wil net graag my kaart nommer he sodat ek by click kan aankoop. Is dit die Diens wat click vir ons. Wil ek dan regtig deel van die clicks groep wees .
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Clicks's replyOfficial
13 Mar 2015, 09:01Hello mduplooy,
By Clicks, beskou ons alle klagtes en kommentaar van ons kliente in 'n baie ernstige lig, en gebruik gedurig hierdie inligting om ons dienste te verbeter.
U klag sal ge-eskaleer word en ons sal U ****ak in verband hiermee.
Baie dankie vir U geduld in hierdie verband.
The Clicks Social Media Team | RD
0860 CLICKS (***) | ***| http://www.clicks.co.za

Clicks's reply13 Mar 2015, 09:01
Official
Hello mduplooy,