AN
Attie N
1 reviews | Active since May 2019
26 May 2026, 16:16
Clicks Parkrand se diens is pateties onder onnosel onopgeleide persoon
Daar is nie 'n maand wat ons medikasie nie reg is nie. Die personeel is onnosel en pateties. Diens is swak. Elke keer verkeerde pille, pille is nie in voorraad nie, Wag vir pille sal dan aflewer, stuur nie sms om mense in te lig as pille gereed is nie. Daar is geen opgeleide persoon in beheer nie net onnosel mense. Soms is daar 'n blanke man of dame en dan word die diens vinnig gelewer. Dis 'n skande. Discovery moet ander suppliers kry
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)