CB
Catheretha B
1 reviews | Active since Jun 2022
29 Jan 2024, 14:44
Clicks Ilanga Mall Nelspruit het na 3 dae nog nie my click & collect pakkie gereed nie. Stuur jy ʼn navraag antwoord hulle jou ook nie!!!!
Swak diens
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)