SB
Santie B
1 reviews | Active since Nov 2020
23 Dec 2020, 12:11
Clicks
Clicks Harrismith se rak pryse en pryse by die kassiere is baie baie keer verskillend. Ek het al verskeie kere met bestuurder gepraat. Vanoggend weer R7,00 verskil op 1 item. Onaanvaarbaar
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)