1 reviews | Active since Oct 2015
Bad Attitude and service
Clicks Riverside Vanderbijlpark se diens gaan vir n bol bollie en hulle arrogante houding nog meer!! Ek kry ek 'n hele aantal jare reeds my maandelikse medikasie hy hulle. Elke keer word jy 6mde voorskrif gelaai, n afskrif van my voorskrif word gemaak wat die apteek hou en hulle gee dan elke keer my oorspronklike voorskrif vir my terug. Ongeveer 'n maand gelede toe ek my nuwe 6mde voorskrif ingevat het, vra ek die een dame PERTINENT om my voorskrif te laai aangesien ons op vakansie gaan. Sy se toe dis reg en bevestig toe ook aan my dat sy dit wel gedoen het en se ook ek kan nou my voorskrif by ENIGE Clicks Apteek krys as ek dit benodig.So kom ek vandag, 14 Okt 2015 weer by Clicks Apteek Riverside Vanderbijlpark om my maanddelikse medikasie te kry, net om vertel te word dat ek een van my meds nie kan kry nie aangesien die voorskrif nie gelaai is nie en ek nie die oorspronklike voorskrif by my het nie. Ek se toe maar ek het die een dame (wat langsaan die apteker gestaan het wat my vandag gehelp het) dan gevra om my 6mde voorskrif te laai en sy het bevestig dat sy dit gedoen het, nou hoe nou? Se die apteker dame vir my \mnr
