M
Melanie

1 reviews | Active since Sept 2021

20 Sept 2021, 12:34

TERUGVOER

Bestelling is geplaas 6 September. Baie hulpvaardig reageer dadelik op Messenger. Oorspronklike adverteer tyd vir aflewering 5 tot 7 dae. Elke keer wat ek gebel het het die mense terug gekom na my toe sowel as op messenger. Vanaf die 16de belowe hulle my aflewering sal geskied na gesukkel Saterdag lewer hulle die stoof af. Baie virendelike 2 mans. Heeltyd met my in ****ak gewees oor wa hulle is. So as jy nie haastig is nie en baie tyd het om vir jou bestelling te wag en dan bereid is om jou bestelling daagliks op te volg,is dit nie 'n slegte plek om te bestel nie. Die mense is deur die tyd baie vriendelik en behulpsaam.

0
Replies (0)