DT
Driaan T

1 reviews | Active since Dec 2020

11 Feb 2021, 14:59

Uitstekende Diens

Ek wil net baie dankie se vir Gavin / Boeta en Keith van Clear Solutions vir hulle uitstekende diens. En ook dat hulle my printer kon reg maak, hulle is altyd bereid om te help en ook na ure. Julle kan gebruik maak van hulle indien julle enige printers of cutters wil koop.

0
Replies (0)