PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

21 Dec 2020, 10:39

Verdomde *****s.Hande seep en toilet papier.Pretoria noord

Hier is nou groot *****s. Ongelukkig het ek nie die fakture gehou van hande was Pinkseep 5 liter en 2 ply toilet papier wat ek by julle gekoop het nie. In die eerste plek is die hande seep afgewater en nie duk soos dit was vantevore nie en die toilet papier is in die rak as 2 ply maar wat ek toe oop maak is dit sigle ply. Mense asb as julle daar wil koop hou julle faktuur totdat julle die produk getoets het waarvoor julle nou ten duurste betaal. MOET NIE GOEDSMOED AANVAAR WT JULLE KOOP DIE REGTE PRODUK IS.Pretoria Noord

0
Replies (2)
PR
Paul R's update23 Dec 2020, 15:55
Reviewer Update
Ja soos hulle sê stilbly is ook n antwoord.anders sou julle al terug gekom het.Nietemin ek versprei die nuus.
Cleaning Warehouse
Cleaning Warehouse's reply18 Jul 2022, 09:00
Official
Good day, Paul,

Thank you for taking the time to leave a review for Cleaning Warehouse.

We are extremely grateful that this issue was positively resolved at the time.

Kind regards,

The Cleaning Warehouse Team