PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

06 Jan 2021, 18:33

GEDOKTERDE PINK HANDE SEEP EN EEN PLY TOILET PAPIER

DIE PROBLEEM MET JULLE SAL SOLANK AS WAT EK KAN NIE WEGGAAN NIE. Ek sal elke maand n review op Hallo Peter plaas. Soos in my vorige review het ek gesê stlilbly is ook n antwoord. Mense word gewaarsku oor die besigheid wat pink hande seep wat nou deer hierdie besigheid Verdun word dat die seep wat daar uit kom sê 90% water is. Toilet papier wat in die rak is sê double ply en as jy dit Nadat jy die strokies weggegooi het is die papier een ply. SO VANG DIE BESIGHEID MENSE OMREDE JY HULLE VETROU EN DIE TILL STROKIES WEGGOOI NADAT JY JOUSELF N KAT IN DIE SAK GEKOOP HET. Die besigheid ag dit nie eens om daarop te antwoord nie tenspyte dat ek seker al 4 keer dit op Hallo Peter geplaas het. SO WEES GEWAARSKU ,HOU JULLE STROKIES OM DIE GEDOKTERDE PRODUKTE TERUG TE VAT.

0
Replies (1)
Cleaning Warehouse
Cleaning Warehouse's reply18 Jul 2022, 08:59
Official
Good day, Paul,

Thank you for taking the time to share your concerns with us and we sincerely apologize for the unfortunate experience. 

We are truly grateful that we could have sorted out this problem and grateful for your positive feedback on your email in January 2021 in which you note: 

Yvette het uit haar pad gegaan om my te help. Sy kan alles aan jou verduidelik.

Die saak is baie goed en behoorlik opgelos met vriendelikheid. Sal weer graag daar koop.

Baie dankie vir jou moeite ook, ek waardeer dit baie.

Paul Roux

We believe it safe to say that we have made a customer for life!

Kind regards,

The Cleaning Warehouse Team.