WS
Willam.James Stapelberg

1 reviews | Active since Sept 2011

27 Nov 2024, 10:36

Dus my klag en my lof prysing

Goeie more ek is William Stapelberg ek wil nie name noem nie .Maar ek wil net noem daar is agente wat jou bel as jy se nee dan probeer hulle weer en so was hulle al seker drie keer by my huis.Maar nou wil ek net vir die mense waarsku as jy niks van grafieke weet nie moet nooit ja se nie jaag hulle weg .Want ek het vele kere gese nee op foon.Maar seker twee keer gese ja dus toe hulle by my huis opgedaag het.Daar het ek ook gese nee.Hulle is daar weg sonder n ****rak.Maar soos ek gese het probeer hulle maar weer.Ek se ja en agend daag op.Hy het weer verduidelik en ek het geteken.Maar ek het hom gevra of die program nog gebruik kan word as die ****rakte klaar is.Hy het gese ja natuurlik Dus darem dan reg.Want ek wil darem daarna nog steeds in gaan en kyk waar en hoe vorder die markte.Ek moet darem se ek het na n paar maande besif ek sukkel en dit probeer kanseleer toe se hulle ek is nou te laat ek moet die ****rak gaan lees en dit weer vir my gestuur.Hoekom kan ek dit nie enig tyd kanseleer nie.Maar nou het ek het vir n rukkie nie eers die opleiding gebruik nie maar besef ek betaal dit .Ek het weer Shartraking gebel en vir hulle gese ek wil aan gaan met die opleiding en vir hulle gese ek betaal vir opleiding Daar is nie n probleem met die Shartraking dit is die opleiding span want jy kan hulle enige tyd bel dag of nag en hulle sal jou help en jou vra beandwoord baie goeie diens.Hulle sal jou help met alles tot in hulle vermo of tot wat hulle kan.Maar nou is die probleem Shartrekking se ****rak het klaar gemaak ek het hulle klaar betaal 2 jaar ****rak dankie.Daar na kon ek nog die program gebruik want ek gaan nog steeds die werking kyk wat en hoe die mark maak.Maar nou kan ek glad nie meer in gaan op die program nie.Maar ek moet se hulle ****rak is is n drie jaar ****rak dus nou C&K Moneyline sin.Dus kan ek nou se ek betaal nog ek sal dit klaar betaal.Maar ek kan nie die program gebruik nie.Want ek kan nie in gaan op die program nie.Ek wil maar net het die agent moet vir hulle mense inlig en se as hulle klaar betaal het hulle geen gebruik van die program het nie of laat ek se as hulle kotrakte klaar is dan is daar geen gebruik van die programme nie.Ek betaal nog maar ek kan dit nie gebuik nie.Dankie

0
Replies (0)