MS
Maria S
1 reviews | Active since Jun 2022
15 Jun 2022, 15:05
Puik Diens!!!
Ek wil net baie dankie sê vir Marlene en Pierre vir die uitstekende diens wat ek ontvang het by julle met die koop van my voertuig, ek sal julle aanbeveel vir enige iemand wat 'n voertuig wil koop. Weereens baie dankie!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)City Wheels Auction House's replyOfficial
15 Jun 2022, 15:08Baie dankie vir U ondersteuning en veilige kilometers met U voertuig!
City Wheels Auction House's reply15 Jun 2022, 15:08
Official
Baie dankie vir U ondersteuning en veilige kilometers met U voertuig!
