LeCB
LA en CF Botha
1 reviews | Active since Oct 2024
04 Nov 2025, 08:36
Ons is pensioenarisse en het gereageer op die pensioenaris promosie, maar 'n disrespekvolle robotagtige antwoord terug gekry
Ons is pensioenarisse en het gereageer op die pensioenaris promosie, maar 'n disrespekvolle robotagtige antwoord terug gekry. Is dit hoe City Bug senior burgers behandel ? Hoe vrotsig moet hul busdiens nie wees nie !
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)