CDJvRC
Charlotte Dries Janse van Rensburg Charlottejvr

1 reviews | Active since Jan 2025

28 Jan 2025, 16:05

Van die oomblik op 26 Jan 2025 wat ons die Handelaar besoek het om na die Suzuki bakkie te kyk was hy hands on die heeltyd met die deal my nvrg is nog nie koud in sy wapp boks nie Dan kry ek n antwoord

Van die oomblik op 26 Jan 2025 wat ons die Handelaar besoek het om na die Suzuki bakkie te kyk was hy hands on die heeltyd met die deal my nvrg is nog nie koud in sy wapp boks nie Dan kry ek n antwoord. Hy is voorwaar n aanwins vir Citton Cars

0
Replies (0)