NV
NYDIA V

1 reviews | Active since Nov 2010

30 Aug 2024, 15:21

Oneerlik maar slaap lekker!

Wel vir die 2de keer in 3 maande is die bakkie wat ons gekoop het by citron cars menlyn nogsteeds nie reg nie. Olie lek nogsteeds. So toe vat ons maar weer die kar terug. Kom ons kyk of hy n week sonder n olie lek kan bly....Ou charl wat die gemors aan ons verkoop het reken hy slaap baie lekker. Wil n bakkie vergelyk met n siek mens wat dr toe gaan en nie gesond word van die medisyne nie. Hoe vergelyk enige iemand n mens en kar met mekaar. Mense bly weg van citton cars menlyn. Duidelik is dit gewetenlose mense wat daar werk, en dan huis toe gaan met die wete dat hul nog iemand ingedoen het en dan lekker gaan slaap.

0
Replies (0)