YA
Yvette A

1 reviews | Active since Dec 2020

15 Jul 2022, 14:36

Marius het uitstekende diens gelewer

Marius het uitstekende diens gelewer. Niks was teveel moeite vir hom nie. Enige navrae was dadelik beantwoord. Alicia wat gehelp het met die Towbar se diens was ook puik. Baie dankie julle. Dis hoekom ons al 8 voertuie deur julle gekoop het. Doen so voort

0
Replies (1)
Citton Cars
Citton Cars's reply18 Jul 2022, 16:01
Official
Yvette, Thank you for being part of our Citton cars family. We hope you enjoy your new vehicle and to see you again soon.