WvEw
Wynand van Emmenis wvanemmenis

1 reviews | Active since Mar 2022

06 Apr 2022, 06:55

Leandro Opperman was baie behulp saam met my trade in en die aankoop van my nuwe voertuig en alles het seepglad verloop

Leandro Opperman was baie behulp saam met my trade in en die aankoop van my nuwe voertuig en alles het seepglad verloop.Baie gelukkig met my nuwe Hyundai IX35.Diens is uitstekend.Dankie Citton Cars.

0
Replies (1)
Citton Cars
Citton Cars's reply08 Apr 2022, 14:41
Official
Wynand, Thank you for your feedback. We hope you enjoy your new vehicle and to see you again soon.