kP
kHUTSO P

1 reviews | Active since Jan 2017

19 Apr 2017, 16:29

Khutso of Citton cars

<p>citton cars het uitsteekende diens. van die intrap **** tot die sleutel oorhandig is was hulle net behulpsaam en na al my belange omgesien. sal hulle aan enige een aanbeveel.</p>

0
Replies (1)
Citton Cars
Citton Cars's reply20 Apr 2017, 11:49
Official

Waldo, dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang... Veral al as dit by PUIK diens kom. By Citton probeer ons altyd om ons kliente se belange EERSTE te plaas.

Citton Groete

Andrea