1 reviews | Active since Sept 2018
Great service, Great salesman great person!!!!!
Ek en my man het orals gesoek na die regte kar. Ons het toe by Citton Cars gestop en die regte kar gesien. Ek het vir Andries Maandag ges***el en hy het my dadelik gehelp via whatsupp. Hy het dit vir ons so gerieflik gemaak. By ander kar plekke moet jy as klient al die dokumente invul, Andries het dit sommer namens vir ons gedoen. Hy het geluister wat ons budget was en het alle so uitgewerk dat ons dit kon bekostig. Doen julleself n guns, vra vir Andries by Citton Cars.
Andries: give that man a BELLS!!!!!!!!!
Dankie Mnr. en Mev Cronje, is altyd lekker om te hoor hoe kliente se drome bewaarheid word deur goeie en Professionele diens van ons Verkoops Konsultante. Andries is voorwaar 'n aanwins vir Citton Cars en sy getroue kliente en die wat deur hulle na ons verwys word oor die laaste 6 jaar is testament tot dit. Welkom by die Citton Cars Familie.