RR
Rudolf R
1 reviews | Active since Mar 2026
27 Mar 2026, 09:52
Genzina was een uit n duisend
Genzina was een uit n duisend. Ons het aangekom en hy het dadelik begin help met n smile op sy gesig. Hy kon ons al die inligting gee van die karre op die vloer en was ongelooflik vriendelik.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)