J
Jan

1 reviews | Active since May 2024

22 May 2024, 15:04

Ek wil net ervaring ...

Ek wil net ervaring deel van Citton cars, ek het sopas my 4de voertuig by Arnold gekoop, uitstekende verkoopsman, jy kan hom n foto stuur van wat jy soek ek hy sal dit vir jou kry, hy sal die voertuig ook vir jou laat maak nes jy hom wil he, het vandag my Ford Mustang by hom kom haal en meer as 1000percent tevrede, baie dankie Citton cars en Arnold vir julle uitstekende diens, ek beveel julle aan vir enige persoon wat n goeie voertuig wil koop

0
Replies (0)