DD
Dawid D
1 reviews | Active since Jun 2024
14 Jun 2024, 08:45
Ek wil Citton Motor Gezina baie dankie sê vir 'n baie professionele diens
Ek wil Citton Motor Gezina baie dankie sê vir 'n baie professionele diens. As klient was ek deurlopend ingelig. Voertuig en dokumentasie ook volledig voorberei.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)