JFRj
Johan FourieFrancois Reynolds johanfourie
1 reviews | Active since Feb 2025
13 Feb 2025, 13:14
Confirmation Message *Business Name:* Citton Cars *Rating:* 5 out of 5 *Review:* Net Om baie dankie te Se vir n puik diens wat julle lewer en vir Lourens julle puik en dienswillige salesman ons waardeer jou behulpsaamheid en vriendelikheid
Confirmation Message *Business Name:* Citton Cars *Rating:* 5 out of 5 *Review:* Net Om baie dankie te Se vir n puik diens wat julle lewer en vir Lourens julle puik en dienswillige salesman ons waardeer jou behulpsaamheid en vriendelikheid. Hier sal ons defnetief weer n voertuig of twee Kom Koop. Het lanklaas so n goeie diens van mense gehad. Van ons sal julle defnetief weer hoor. Ek Gaan julle aanbeveel in Polokwane by mense wat n voertuig will Koop. Julle t****ehandse voertuig is in n puik toestand en n Lus vir die oog Om te Koop. Hou so aan met julle uitsonderlike puik diens ons waardeer dit opteg. Boere groete Johan Fourie&Francois Reynolds Polokwane.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)